Abdul Hamid

Abdul Hamid

Abdul Hamid (gebore 1 Januarie 1944) is 'n Bangladesjse politikus wat tans dien as die president van Bangladesj. Hy is in April 2013 tot sy eerste termyn verkies,[1] en herverkies tot sy huidige tweede termyn in 2018.[2] Voorheen het hy gedien as speaker van die Nasionale Parlement vanaf Januarie 2009 tot April 2013. Hy was die waarnemende president na die Zillur Rahman se dood in Maart 2013, en hy is op 22 April 2013 as president verkies.[3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named president
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Daily Star 2018
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref3

Developed by StudentB